• Home
  • 1 Minuut-Inspirasie Vir Mans (Sagteband)

1 Minuut-Inspirasie Vir Mans (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R69.52
SKU: 9781431615902

Details

Details

Is jy op soek na betekenis, leiding, balans en ’n doel in die lewe? 1 minuut-inspirasie vir mans is die sleutel tot persoonlike groei vir mans van enige ouderdom.
Internasionale spreker en leierskapkonsultant Stan Toler deel in dié sakpasboekie insig, uitdagings en leiding vir elke man wat ’n vars perspektief nodig het.
Hierdie humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke en aanhalings wat mans se gedagtes aan die gang sal sit, waaronder:

• Neem beheer oor jou houding
• Vermy padwoede
• Gebruik woede positief
• Sê gereeld dankie

1 minuut-inspirasie vir mans sal elke man help om sukses te behaal in alle areas van sy lewe deur aandag te gee aan die klein dingetjies.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review