• Home
  • 101 Gebede Vir Mans (Hardeband)

101 Gebede Vir Mans (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R86.09
SKU: 9781431626083

Details

Details

Het jy nuwe inspirasie nodig vir jou gebedslewe? 101 gebede vir mans dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe wat elke area in ’n man se lewe raak. Onderwerpe strek van hoe om jou geloof uit te leef tot hoe om jou verhoudings te versterk en God te vertrou om in al jou behoeftes te voorsien.
Maak hierdie gebede jou eie en ontdek hoe lief God jou het en dat Hy altyd by jou is.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review