• Home
  • 199 Gunsteling Bybelverse Vir Mans (Sagteband)

199 Gunsteling Bybelverse Vir Mans (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R42.61
SKU: 9781431622658

Details

Details

199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.
Al leef ons in ’n tyd waarin die Bybel met die druk van ’n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons hart te bewaar. Die spesiaal uitgesoekte teksverse in die 199 Gunsteling Bybelverse vir mans sal hulle inspireer om juis dit te doen. Die versameling teksverse is tematies gerangskik, kan maklik gememoriseer word en is ’n bemoedigende en inspirerende manier om elke dag te begin.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review