• Home
  • 5 Tale Van Die Liefde: Oordenkings Vir Paartjies (Hardeband)

5 Tale Van Die Liefde: Oordenkings Vir Paartjies (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R216.52
SKU: 9781431624768

Details

Details

’n Pragtige tweekleur-boek uit die pen van topverkoper-outeur Gary Chapman vir paartjies wat hul verhouding met mekaar en met God wil versterk.
Konflik in verhoudings spruit dikwels nie uit ’n gebrek aan liefde nie, maar omdat paartjies nie dieselfde liefdestaal praat nie. 5 Tale van die liefde – oordenkings vir paartjies is die perfekte boek vir paartjies wat weer hulle liefde vir mekaar wil ontdek. Of hulle verhouding sterk en stabiel is en of hulle sukkel om mekaar te verstaan, elke paartjie in enige fase van hulle verhouding sal baat vind by hierdie 100 oordenkings. Dit sal hulle help om opnuut balans te vind in sake soos finansies, kommunikasie, gebed, en dit sal hulle help om mekaar se liefdestale te ontdek

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review