• Home
  • Bybelstories Vir Beginners (Hardeband)

Bybelstories Vir Beginners (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R304.35
SKU: 9781431616718

Details

Details

Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met Bybelstories vir beginners.
Hierdie Kinderbybel spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woordelys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.
Bybelstories vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review