• Home
  • Die Belangrikste Storie Ooit Vertel (Sagteband)

Die Belangrikste Storie Ooit Vertel (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R17.35
SKU: 1770000585

Details

Details

Hierdie boekie vertel in breë trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as ’n gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op dié manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uit-gebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder.
Die belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goeie nuus met jou vriende en familie te deel. Die boekie het kleurryke illustrasies en is beskikbaar in agt tale: Afrikaans, Engels, Sotho, Xhosa, Zulu, Tswana, Kimwani en Portugees.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review