• Home
  • Die Impak Van 'N Leier (Sagteband)

Die Impak Van 'N Leier (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R139.09
SKU: 9781431611973

Details

Details

Wat verg dit om die samelewing meer produktief én meer menslik te maak?

Peter Drucker, topverkopende outeur en bestuurskonsultant, is bekend as die vader van moderne bestuur. Sy motivering vir alles wat hy professioneel gedoen het, was om ’n bydrae te lewer tot die samelewing.

Bob Buford verwoord sy gesprekke met hierdie leermeester in Die impak van ’n leier en kyk na temas soos: buitengewoon gewoon, sukses tot sinvolheid, doelgerigte innovering, die God-vraag en red die samelewing. Bob wys ook hoe hy en Peter saam ontdek het watter berge versit kan word wanneer mense ’n gesamentlike visie het.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review