• Home
  • Die Krag Van 'N Biddende Ouer (Boksstel)

Die Krag Van 'N Biddende Ouer (Boksstel)

(0) No Reviews yet
R77.39
SKU: 6006937150898

Details

Details

Ontdek die vrede van oorgawe deur gebed wanneer jy jou kind in God se hande kan plaas en in elke lewensfase.
Elkeen van die 50 kaartjies het ’n gebed deur Stormie Omartian aan die een kant en ’n bemoedigende teksvers aan die ander kant, en die kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel. Dit is die ideale wegspringplek wanneer jy vir jou kinders wil bid, of hulle steeds in die huis bly of reeds volwassenes is. Jy kan die gebedskaartjies ook met ander ouers deel as seëninge in hulle daaglikse wandel met God.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review