• Home
  • Die Storie Wat Jou Lewe Kan Verander (Sagteband)

Die Storie Wat Jou Lewe Kan Verander (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R17.35
SKU: 9781431616763

Details

Details

Die Storie wat jou lewe kan verander is ’n uitstekende hulpbron vir kerklike bediening, asook sendingwerk. Die treffende kunswerke en kleurvolle detail vertel die storie van Jesus op ’n vars en Bybelse manier – van die verskyning van engele tot by Saggaria, Jesus se geboorte, Josef en Maria se vlug na Egipte, Jesus se wonderwerke, sy kruisiging, opstanding en hemelvaart.
Hierdie boek bevat:

• 14 volkleurbladsye geneem uit Die Aksie-Bybel geïllustreer deur Sergio Cariello.
• Geloofstellings
• 6 stappe om ʼn volgeling van Jesus te word
• Plek om ʼn naam en persoonlike verlossingsdatum neer te skryf

Die Storie wat jou lewe kan verander is die ideale vertrekpunt om ’n gesprek oor geloof te inisieer. Dit kan gebruik word in kerklike programme, huisgodsdiens, asook uitreikprogramme na oud en jonk.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review