Ester (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R33.91
SKU: 9781431618576

Details

Details

God onderhou en regeer oor alles wat Hy gemaak het. Alles wat gebeur, vind plaas omdat dit God se wil is volgens sy plan, manier en tydsberekening. Soms roep Hy gewone mense om buitengewone take uit te voer.
Hierdie 10 weke lange studie oor die boek Ester bied ’n fassinerende historiese vertelling van God se voorsiening onder ’n aanslag om die Jode in ballingskap in die Persiese Ryk uit te roei. Jane Roach gebruik insigryke kommentaar, besprekingsvrae, getuienisse en lofsange terwyl sy lesers deur hierdie boeiende verhaal neem, karakters bekendstel en God se voorsiening uitwys.
Soos jy deur Ester werk, sal jy leer om God se hand in jou eie omstandighede raak te sien, om op Hom te steun met onverdeelde vertroue en aanbidding, en om ’n nuwe lewe van dankbaarheid, vrede en vreugde te ervaar.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review