• Home
  • Geanker In Genade (Sagteband)

Geanker In Genade (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R173.04
SKU: 9781431623587

Details

Details

Geanker in genade bied 365 oordenkings met ’n Skrifbelofte vir elke dag wat lesers herinner aan God se oorvoorwaardelike liefde en trou.
Die oordenkings in ’n pragtige tweekleur-ontwerp bevat prikkelende gedagtes en vrae oor ’n bepaalde tema wat lesers dwing tot selfondersoek. Die meer as 200 temas is relevant vir gelowiges vandag en dek onderwerpe soos verhoudings, verslawing, ambisie, geestelike wapenrusting en uitbranding. ’n Onderwerpindeks agter in die boek verseker dat lesers die regte oordenking vir die regte geleentheid sal vind.
Geanker in genade nooi lesers elke dag om te vertrou dat God al die beloftes in sy Woord aan ons sal nakom.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review