• Home
  • Gebede En Beloftes Vir Vroue (Boksstel)

Gebede En Beloftes Vir Vroue (Boksstel)

(0) No Reviews yet
R86.09
SKU: 6006937150614

Details

Details

Bemoedig ’n vriendin of geliefde in ’n moeilike situasie met ’n gebed of belofte uit God se Woord. Elke kaartjie het plek agterop vir ’n persoonlike boodskap. Die 50 kaartjies is verpak in ’n stewige boksie wat in enige handsak kan pas. Dis die ideale geskenk om met geliefdes en vriende te deel, of hou ’n paar om as boekmerke te gebruik.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review