• Home
  • Gebede Om Jou Pad Te Verlig (Boksstel)

Gebede Om Jou Pad Te Verlig (Boksstel)

(0) No Reviews yet
R77.39
SKU: 6006937150881

Details

Details

God se Woord is die Lig wat jou sal bemoedig om aan te gaan in elke stadium van jou lewe.
Die 50 pragtige kaartjies met gebede deur Stormie Omartian en bypassende teksverse sal jou bewus maak van God se kragtige teenwoordigheid. Die kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel en is ideaal om te deel met iemand vir wie jy bid of wat bemoediging nodig het.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review