• Home
  • Gebede Vir 'n Vrou Se Hart (Boksstel)

Gebede Vir 'n Vrou Se Hart (Boksstel)

(0) No Reviews yet
R77.39
SKU: 6006937150577

Details

Details

Nader tot God met 50 gebede van danksegging, wysheid, hoop en liefde, en inspirerende teksverse. Die volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie wat in enige handsak kan pas. Die kaartjies met gebede en teksverse van bemoediging, vertroosting en seën is die ideale geskenk om met geliefdes en vriende te deel, of hou ’n paar om as boekmerke te gebruik.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review