• Home
  • Hoop Vir Vandag (Hardeband)

Hoop Vir Vandag (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R173.04
SKU: 9781431623136

Details

Details

Laat geliefde outeur Nina Smit se insig en raad jou deur ’n jaar begelei na die oase van ware lewe.
Die 366 kort, verkwikkende oordenkings in Hoop vir vandag sal vroue aanmoedig om elke dag hulle geloof uit te leef sodat hulle die kruin van ’n wonderlike geloofservaring met God kan bereik.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review