In Die Skadu Van Die Allerhoogste (Hardeband)
Details
Details
In die skuilplek van die Allerhoogste moedig vroue met 366 oordenkings aan om vas te hou aan die beloftes van ons troue Vader. Die 366 oordenkings in hierdie tweekleur-dagboek fokus elk op ’n belofte uit God se Woord, van Genesis tot Openbaring, en bevestig die belofte met ’n aanvullende teksvers.
In die skuilplek van die Allerhoogste bied vir vroue hoop en versekering in die wete dat God waarlik omgee en dat hulle altyd veilig is in die skuilplek van die Allerhoogste.
In die skuilplek van die Allerhoogste bied vir vroue hoop en versekering in die wete dat God waarlik omgee en dat hulle altyd veilig is in die skuilplek van die Allerhoogste.