• Home
  • In Die Teenwoordigheid Van God (Hardeband)

In Die Teenwoordigheid Van God (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R216.52
SKU: 9781431621033

Details

Details

Die 366 oordenkings van In die Teenwoordigheid van God bevestig aan elkeen wat dit lees dat God vandag nog net so kragtig teenwoordig is by sy kinders soos in Bybelse tye.
Die oordenkings in die eerste helfte van elke maand is gebaseer op die Ou Testament, en die tweede helfte van die maand op die Nuwe Testament.
In die Teenwoordigheid van God, in pragtige bruin drukwerk, verseker ons opnuut van God se vertroostende Teenwoordigheid, ook in tye van angs en onsekerheid.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review