• Home
  • My Allerbeste Vir Sy Hoogste Bruin (Egte Leer)

My Allerbeste Vir Sy Hoogste Bruin (Egte Leer)

(0) No Reviews yet
R173.04
SKU: 9781431625307

Details

Details

As jy op soek is na oordenkings wat lewenslank sal verryk en inspireer, is My Allerbeste vir Sy Hoogste ideaal. Dit is ’n klassieke topverkoper met 366 diepgaande oordenkings deur Oswald Chambers. Die wysheid en insig in élke oordenking is so ryk en kragtig dat dit ’n ewige impak het op enige leser.
Hierdie pragtige uitgawe is baie meer as ’n geskenk vir ’n spesiale geleentheid – dit is ’n uitnodiging om jou geloof te verdiep. Sedert die eerste verskyning van die Engelse uitgawe in 1934 is miljoene eksemplare wêreldwyd verkoop, en dit word gesien as een van die gewildste Christelike boeke wat ooit geskryf is. Prikkelende, lewensveranderende oordenkings wat nie lank neem om te lees nie, maar jou hart vul met die tydlose waarhede van die Woord.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review