• Home
  • My Allerbeste Vir Sy Hoogste Standaard (Kunsleer)

My Allerbeste Vir Sy Hoogste Standaard (Kunsleer)

(0) No Reviews yet
R217.39
SKU: 9781770009134

Details

Details

Hierdie uitsonderlike klassieke Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe, is vertaal vir ’n nuwe generasie en is nou ook in luukse leer beskikbaar.
Hierdie uitgawe van My allerbeste vir Sy hoogste is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Die hoop is dat hierdie besondere boek ook in hierdie generasie – en in die toekoms – groot byval sal vind.
Hierdie eietydse weergawe van Oswald Chambers se klassieke boek is ’n vreugde om te lees en oor na te dink. ’n Nuwe generasie Christene wat hulle geloof ernstig opneem, het nou toegang tot die waarhede waaraan Oswald Chambers ons bekendstel. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om ’n beter dienaar van Christus te word nie.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review