• Home
  • My Gunsteling Bybel Oordenkings (Hardeband)

My Gunsteling Bybel Oordenkings (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R216.53
SKU: 9781431623112

Details

Details

Sekere Bybelverse staan vir gelowiges uit en bevat ewige Skrifwaarhede en beloftes waaraan hulle kan vashou te midde van die uitdagende lewe elke dag.
In My gunsteling Bybel oordenkings word 366 van hierdie bekende gunsteling Bybelverse belig met ’n kort oordenking. Die verse met hulle pragtige volkleur-sierskrif-ontwerpe, sal gelowiges aanmoedig om daaroor na te dink en ’n groter begrip van en waardering vir die tydlose waarhede in God se Woord kweek.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review