• Home
  • My Slaaptyd-Storiebybel (Kartonboek)

My Slaaptyd-Storiebybel (Kartonboek)

(0) No Reviews yet
R146.96
SKU: 9781431625314

Details

Details

’n Ouer se dae is propvol dinge wat gedoen en onthou moet word. Ná ’n besige dag is ’n mens dankbaar vir enigiets wat die lewe vir jou makliker maak. My slaaptyd-Storiebybel maak die besluit oor wat om met slaaptyd te lees kinderspeletjies. Kinders tussen 3 en 6 sal baie hou van die 20 kort en eenvoudige stories uit die Ou en Nuwe Testament. Klassieke verhale oor die skepping, Noag, Moses, Daniël en Jesus se lewe stel jou kind bekend aan God se Woord en skep die regte atmosfeer vir soete drome.
Jou kleinding sal graag My slaaptyd-Storiebybel aan sy stewige handvatseltjie bed toe dra en die dag afsluit met ’n slaaptyd-storie uit God se Woord.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review