Soos Appels Van Goud (Hardeband)
Details
Details
Woorde op die regte tyd gesê, is soos goue appels in ’n silwer houer. Spreuke 25:11
Soos appels van goud is die perfekte kombinasie van geestelike voedsel en fisieke welstand. Die 366 Skrifgebaseerde oordenkings sal jou inspireer om elke dag met energie en lewenslus aan te pak.
Dr Michael Mol en Dalene Reyburn nooi jou om jou fisieke, emosionele en geestelike gesondheid ’n hupstoot te gee met die kort oordenkings, daaglikse wenke vir gesondheid en weeklikse nadenke. Begin elke dag verkwik na liggaam en gees, en lewe voluit.