• Home
  • Vroue Van Die Woord (Hardeband)

Vroue Van Die Woord (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R217.35
SKU: 9781431620722

Details

Details

Wat is kragtiger as die sagtheid van ’n vrou wat

• nou net by Jesus se voete gekniel het?
• leef in sy alomteenwoordigheid?
• op Hom vertrou vir elke bekommernis op haar pad?
• weet haar sterkte is in Hom?
• onwrikbaar glo elke belofte in die Woord is waar?

Die 366 dagstukke in Vroue van die Woord dek ’n verskeidenheid onderwerpe wat vroue raak, soos perspektief op die toekoms, prioritisering, emosionele genesing, huweliksvreugde, naasteliefde, en vele meer. Dit is geskryf deur 57 vroue wat meer doen as kosblikke pak, inkopies doen en werksverslae skryf – hulle volg in die voetspore van die Meester. Hulle weet die lewe vang vroue soms onkant, maar die Een wat gesê het “Volg My” het ook belowe “Ek is met julle tot die einde van die wêreld”.
Vroue van die Woord is geesvervulde oordenkings vir vroue wat ’n verskil wil maak in die wêreld.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review