• Home
  • 2025 Joyce Meyer A5 Dagboek - Dagbeplanner Pienk - Kunsleer met Rits

2025 Joyce Meyer A5 Dagboek - Dagbeplanner Pienk - Kunsleer met Rits

(0) No Reviews yet
R320.87
SKU: 9781991237507

Details

Details

Ervaar inspirasie en bemoediging met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2025. Hierdie beplanner help jou om jou lewe te organiseer terwyl dit 'n dieper konneksie met God aanmoedig deur daaglikse motivering vir spirituele groei te bied.

Kenmerke sluit in:
• Volledige maandelikse kalenders aan die begin van elke maand
• 'n Bybelvers en inspirerende boodskap van Joyce aan die begin van elke maand
• 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Daaglikse motiverende aanhalings of Bybelverse
• Extra bladsye vir notas, gebedslyste, verjaarsdae en adresse
• 142 x 210 mm, kunsleer, ritssluiter en 'n lint om jou plek aan te dui
• Ook beskikbaar in Engels (9781991237477)

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review