• Home
  • NLV Kunsleer Hardeband My Eie Joernaal-Bybel Vir Meisies

NLV Kunsleer Hardeband My Eie Joernaal-Bybel Vir Meisies

(0) No Reviews yet
R433.91
SKU: 9781431620500

Details

Details

My kreatiewe joernaal-Bybel met die volledige NLV-teks in enkelkolom, breë kantlyne met woordkuns en plek vir joernaalinskrywings is ’n unieke kleinood. Nou kan jong meisies tussen 8 en 12 jaar hierdie Bybel ook geniet met ’n spesiale uitgawe vir hulle.
My eie joernaal-Bybel – vir meisies is ontwerp om meisies dieper in God se Woord in te lei. Dit sluit die volgende kenmerke in:

• Pragtige tweekleur-drukwerk van turkoois en swart
• Meer as 300 illustrasies om in te kleur – elkeen uniek ontwerp
• Meer as 300 oordenkings en gebede spesiaal vir meisies geskryf deur topverkoper-outeur Carolyn Larsen
• Vrae om joernaal-inskrywings aan te moedig
• 64 bladsye met sleutelteksverse om in te kleur
• 64 lyste met interessante feite oor elke Bybelboek
• Indeks van woordkuns-teksverse
• Onderwerpregister vir oordenkings

Leer meisies al op ’n jong ouderdom watter vreugde en waarde daar in Bybellees is sodat hulle ’n dieper verhouding met God kan ontwikkel en kosbare waarhede in die Bybel ontdek – wat hulle uiteindelik in hulle lewe kan uitleef.
• 8.5-punt lettergrootte

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review