• Home
  • 2025 18-Maande Dagboek vir Vroue - Ek Is Tot Alles in Staat - Kunsleer Met Rits

2025 18-Maande Dagboek vir Vroue - Ek Is Tot Alles in Staat - Kunsleer Met Rits

(0) No Reviews yet
R260.00
SKU: 9780638009330

Details

Details

Die Dagbeplanner vir vroue 2025 is die ideale 18-maande-beplanner vir vroue. Elke maand het ’n maandbeplanner en plek om doelwitte en belangrike datums neer te skryf. Die weekbeplanner, wat strek van Augustus 2024 tot Januarie 2026, is verdeel in oggend- en middag-gedeeltes, met plek om jou eie tye vir afsprake in te skryf. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.

Hierdie stylvolle tweekleur-dagbeplanner bied:
• Weekbeplanner van Augustus 2024 tot Januarie 2026 met ’n dubbelbladsy vir elke week
• Plek vir weeklikse gebedslysies, prioriteite en notas
• Plek vir persoonlike inligting en kontaknommers
• ’n Beplanner vir elke maand, asook plek om doelwitte, verjaarsdae en belangrike datums neer te skryf
• Kalenders vir 2025 en 2026
• Lys openbare vakansiedae
• Standaardafmetings en omrekeningstabelle
• Internasionale skakelkodes en tydsones
• Teksvers en aanhaling vir elke week
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
• Ek Is Tot Alles in Staat Deur Christus
• Filippense 4:13
• 244 tweekleur-bladsye

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review