• Home
  • 2025 Angus Buchan Dagboek - Dagbeplanner - Soek die Here en Sy Krag - Kunsleer Met Rits

2025 Angus Buchan Dagboek - Dagbeplanner - Soek die Here en Sy Krag - Kunsleer Met Rits

(0) No Reviews yet
R260.00
SKU: 9780638009019

Details

Details

Die Angus Buchan-dagbeplanner 2025 is ideaal vir elkeen wat hulle dag doelgerig saam met God wil begin. Daar is ’n bladsy per dag vir afsprake met plek om jou eie tye in te vul. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.

Hierdie 12-maande-dagbeplanner bevat:
• Bemoedigende teksverse en inspirerende aanhalings deur Angus Buchan
• Genoeg plek vir notas, adresse, telefoonnommers, persoonlike inligting en doelwitte vir die jaar
• ’n Lys openbare vakansiedae, omrekeningstabelle, en internasionale skakelkodes en tydsones
• ’n Jaarbeplanner vir 2025 en 2026
• ’n Maandbladsy vir elke maand om verjaarsdae, herdenkings of sperdatums aan te teken
• 100 inspirerende beloftes uit die Woord
• Eenkleur-drukwerk
• Soek die Here en Sy Krag
• 1 Kronieke 16:11
• 400 eenkleur-bladsye

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review