• Home
  • 2025 Dagboek - Dagbeplanner - Leefstyl vir die Vrou - Hardeband

2025 Dagboek - Dagbeplanner - Leefstyl vir die Vrou - Hardeband

(0) No Reviews yet
R260.00
SKU: 9781991237637

Details

Details

Die Leefstyl Dagbeplanner vir die Vrou 2025, kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou jaar ’n plesier te maak. Verdiep jou in die daaglikse motiverende aanhalings en maandelikse oordenkings wat jou sal inspireer om die mooi van die lewe aan te gryp en 'n kreatiewe lewe met oorgawe te leef.

Kenmerke sluit in:
• Volledige maandelikse kalenders aan die begin van elke maand, met spasie vir notas, verjaarsdae en doelwitte
• 'n Bemoedigende boodskap aan die begin van elke maand
• 'n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
• Daaglikse motiverende aanhalings of Bybelverse
• Stylvolle volkleur insetsels met pragtige leefstylfoto's en keurig uitgesoekte motiverende aanhalings
• 214 x 160 mm hardeband, met 'n lint om jou plek aan te dui
• Ook beskikbaar in Engels (9781991237613)

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review