• Home
  • 2025 Dagboek - Dagbeplanner - Vir God Is Alles Moontlik - Ringbind

2025 Dagboek - Dagbeplanner - Vir God Is Alles Moontlik - Ringbind

(0) No Reviews yet
R86.09
SKU: 9780638009392

Details

Details

Dagbeplanner 2025 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.

Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
• Weekbeplanner vir Januarie 2025 tot Desember 2025
• ’n Kalender vir 2025
• ’n Lys openbare vakansiedae
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week
• Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
• Vir God Is Alles Moontlik
• Markus 10:27
• 118 bladsye

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review