• Home
  • 2025 Joyce Meyer Dagboek - Dagbeplanner - Hardeband

2025 Joyce Meyer Dagboek - Dagbeplanner - Hardeband

(0) No Reviews yet
R199.13
SKU: 9781991237484

Details

Details

Ervaar inspirasie en bemoediging met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2025. Hierdie beplanner help jou om jou lewe te organiseer terwyl dit 'n dieper konneksie met God aanmoedig deur daaglikse motivering vir spirituele groei te bied.

Kenmerke sluit in:
• Volledige maandelikse kalenders aan die begin van elke maand
• 'n Bybelvers en inspirerende boodskap van Joyce aan die begin van elke maand
• 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Daaglikse motiverende aanhalings of Bybelverse
• Extra bladsye vir notas, gebedslyste, verjaarsdae en adresse
• 180 x 120 mm, hardeband, met vergulde rande en 'n lint om jou plek aan te dui
• Ook beskikbaar in Engels (9781991237453)

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review