• Home
  • 2025 Skooldagboek - Dagbeplanner - Daar Is Net Een Soos Jy - Blou Bril - Sagteband

2025 Skooldagboek - Dagbeplanner - Daar Is Net Een Soos Jy - Blou Bril - Sagteband

(0) No Reviews yet
R94.78
SKU: 9781991237330

Details

Details

Die Skooldagboek 2025 vir kinders tussen 8 en 12 met sy opvallende voorblad, bevat nuwe uitdagende aktiwiteite en 'n persoonlike seksie agterin die boek. Met 'n opwindende nuwe voorkoms sal hierdie dagboek nog gewilder wees as voorheen.

Kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir 'n ouer of voog se handtekening
• 2025 kalender, Suid-Afrikanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamen roosters vir elke kwartaal
• Suid-Afrika se volkslied
• "Dit is ek" bladsy
• Interessante feite, grappies, koel dinge om uit te toets en veiligheidswenke
• Pretspeletjies soos verbind die kolle, soek die verskille, woordsoek, wiskunde kopkrappers en hoe om n' sonwyser te maak
• Kreatiwiteit seksie agterin om boek te hou van jou gunstelingboeke, toekomsdrome, om in te kleur en jou eie storie te skryf
• 210 x 142 mm, A5 sagteband

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review