• Home
  • 2025 Skooldagboek - Dagbeplanner - Piksel Bot - Sagteband

2025 Skooldagboek - Dagbeplanner - Piksel Bot - Sagteband

(0) No Reviews yet
R94.78
SKU: 9781991237316

Details

Details

Die Skooldagboek 2025 vir kinders tussen 8 en 12 met sy opvallende voorblad, bevat nuwe uitdagende aktiwiteite en 'n persoonlike seksie agterin die boek. Met 'n opwindende nuwe voorkoms sal hierdie dagboek nog gewilder wees as voorheen.

Kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir 'n ouer of voog se handtekening
• 2025 kalender, Suid-Afrikanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters vir elke kwartaal
• Suid-Afrika se volkslied
• Interessante feite, grappies, koel dinge om uit te toets en veiligheidswenke
• Vermaaklike speletjies soos verbind die kolle, soek die verskille, woordsoek, wiskunde kopkrappers en hoe om 'n ruimtepak en sonwyser te maak
• 210 x 142 mm, A5 sagteband

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review