• Home
  • 2025 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Dogters - Sagteband

2025 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Dogters - Sagteband

(0) No Reviews yet
R86.09
SKU: 9780638008999

Details

Details

Dogters kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12-maande-beplanner.

Die dagbeplanner bevat:
• Inspirerende Bybelverse en aanhalings spesiaal vir dogters
• ’n Kalender vir 2025
• Skoolkwartale vir Suid-Afrika
• ’n Lys vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië
• ’n Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
• Genoeg plek vir huiswerkopdragte, take, roosters en eksamenroosters, asook plek om jou punte neer te skryf
• Vermenigvuldigingstafels
• 8 bladsye prettige aktiwiteite
• 132 eenkleur-bladsye

Hierdie dagbeplanner sal laerskooldogters aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review