• Home
  • Die Bybel A-Z (Hardeband)

Die Bybel A-Z (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R434.74
SKU: 1770000364

Details

Details

Die Bybel A-Z is ’n omvattende hulpmiddel vir élke gelowige. Dit is gerig op teoloë, Bybelstudiegroepe, Bybelstudente, tieners, ouers wat saam met hulle kinders om ’n tafel huisgodsdiens wil hou; dus vir elke gelowige wat erns maak met sy geloof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideale kaart vir enige leser se ontdekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!
Dit sluit die volgende in:

• ’n Skrifgetroue vertelling van el­ke boek van die Bybel.
• Tydlyne wat perspektief bied op Bybelse inligting en hedendaagse gebeure.
• Verrykte kaarte wat plekke in die Bybel lewe gee.
• Verrykingsblokkies oor allerlei interessanthede, resente teologiese probleme, karaktersketse en agtergrond van die Bybel.
• Rubriekindekse vir maklike naslaan.
• Lyste van plante en diere in die Bybel.
• Die gang van die geskiedenis, van Adam tot by Zen-Boeddhisme.
• Vergelyking van belangrikste godsdienste in SA.
• Die literatuursoorte in die Bybel prakties verduidelik.
• Geloofswaarhede en toepassings op die lewe.
• Konkordante Bybelstudies.
• ’n Eenjaar-Bybelleesprogram en bemoedigende teksverse vir krisistye.
• Omvattende woordelys.
• Dit verduidelik waar die Bybel vandaan kom en hoe dit geskryf is
• Skakeling tussen Ou en Nuwe Testament.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review