• Home
  • Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R738.26
SKU: 9781770006997

Details

Details

Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die Nuwe Lewende Vertaling vir predikante, studente en ernstige Bybel­lesers.
Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review