• Home
  • Die Goddelike Geheim (Sagteband)

Die Goddelike Geheim (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R68.70
SKU: 9781431625260

Details

Details

Ontdek hoe om God se Teenwoordigheid op ’n kragtige, verfrissende manier te ervaar in jou stiltetyd met Die Goddelike Geheim.
In hierdie klassieke oordenkings deel Andrew Murray die geheime wat hy in sy eie stiltetyd saam met God ontdek het. Deur hierdie geheimenisse te ontsluit, kan jy God se vertroostende Teenwoordigheid, sy antwoorde op gebed, die leiding van die Heilige Gees, vrede te midde van die storms van die lewe en oorvloedige lewe in Christus ervaar.
Jy sal opnuut besef dat al God se beloftes gewaarborg is om vervul te word, en dat Hy reeds alles vir jou gegee het wat jy ooit kan nodig kry.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review