• Home
  • Die Kleuterbybel (Sagteband)

Die Kleuterbybel (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R112.17
SKU: 9781431624478

Details

Details

Die Kleuterbybel is die ideale Kinderbybel vir kleingoed tussen 3 en 6 jaar. Die stories oor van die mees geliefde Bybelkarakters word pragtige afgerond met helderkleurige illustrasies.
Stories sluit in die verhaal van Noag se ark, Dawid en Goliat, asook Jesus se geboorte. Met Die Kleuterbybel sal kleuters leer van God wat die wêreld geskep het en elke mens onvoorwaardelik liefhet.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review