• Home
  • Die Ware En Unieke Jy: Vry Van Vergelyking (Sagteband)

Die Ware En Unieke Jy: Vry Van Vergelyking (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R216.52
SKU: 9781991237040

Details

Details

In 'n samelewing waar fronte voorgehou word en ons soos almal wil wees om in te pas, is dit tyd om ontslae te raak van die behoefte om jou met ander te vergelyk en aan ander se eise te voldoen.

God het aan jou unieke talente gegee sodat jy sy doel vir jou lewe kan vervul. Miskien het jy nog nie jou unieke talente ontdek nie. Neem die eerste stap en vra God om dit wat jou spesiaal en uniek maak aan jou uit te wys. Elke mens verskil immers: vir sommiges het hy leierskapseienskappe gegee; vir ander die gawe om musiek te komponeer. Laat God dan toe om jou unieke talente te gebruik en jou van binne te omvorm om iets kragdadig te doen. Jy sal boonop rus vind in dié wete: God het jou lief net soos jy is.

Verkoopspunte:
• Bekende en gerespekteerde topverkoperskrywer
• Lojale lesersaanhang
• Relevante onderwerp vir hedendaagse tyd
• Die ideale geskenk vir alle ouderdomme (insluitend vir Moedersdag)
• 222 x 152 mm, sagteband

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review