• Home
  • Die Woord Is Wonderlik (Sagteband)

Die Woord Is Wonderlik (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R42.61
SKU: 9781431624935

Details

Details

Die sleutel tot die grootmaak van godvresende kinders is om ’n liefde vir die Woord van God in hulle harte te vestig.

Die Woord is wonderlik! gebruik 14 kerngedagtes uit Psalm 119 om kinders tussen 5 en 8 te wys watter seën daarin is om God se Woord te ken en te koester. Die gedagtes uit die Bybel word gekombineer met opvoedkundige en prettige dinge om te doen vir seuns en dogters.

Aktiwiteite soos soek die pad, kleur die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en verbeter konsentrasie.

Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die Bybel in hulle harte vasgelê.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review