• Home
  • Maak 'N Kopskuif - Elke Dag (Sagteband)

Maak 'N Kopskuif - Elke Dag (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R173.91
SKU: 9781431621262

Details

Details

Volgens navorsers is die meeste van die siektes waaraan ons vandag ly, die volg van ons gedagtes. Wat ons dink, beïnvloed werklik ons fisieke en emosionele lewe. Trouens, vrees alleen is die sneller vir 1 400 fisieke en chemiese reaksies in ons liggame wat meer as 30 hormone aktiveer. Ons hedendaagse wêreld ervaar ’n epidemie van toksiese gedagtes wat, as die onverstoord gelaat word, die ideale toestand vir siektes skep.
In Maak ’n kopskuif elke dag gee dr. Caroline Leaf vir lesers ’n voorskrif vir beter gesondheid en heelheid deur net die regte denkpatrone te ontwikkel. Met 366 oordenkings, elk met ’n gesondheidswenk, help sy lesers om elke dag ’n gelukkiger, gesonder en meer aangename lewe te leef. Haar unieke oordenkings bied vir lesers bemoediging en strategieë om die voordeel om elke dag die voordeel geniet van ’n gedagtewêreld wat ’n detoks deurgegaan het.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review