• Home
  • Melo En Maats Aktiwiteitsboeke (Sagteband)

Melo En Maats Aktiwiteitsboeke (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R42.61
SKU: 9781431625673

Details

Details

Melo en haar vriende kom speel saam met kleingoed in hierdie prettige aktiwiteitsboek vir 5-8-jariges. Dit is propvol speletjies soos soek die woord, skommel die letters, prentjie-sudoku en verbind die kolletjies. Dit sal kleingoed nie net besig hou en stimuleer nie, maar kinders ook herinner dat God lief is vir hulle en die wonderlike wêreld om hulle geskep het.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review