• Home
  • My Eerste Jaar: ’n Onthou-Boek Vir Seuntjies (Hardeband)

My Eerste Jaar: ’n Onthou-Boek Vir Seuntjies (Hardeband)

(0) No Reviews yet
R216.52
SKU: 9781431626601

Details

Details

Koester die herinneringe aan jou babaseuntjie se eerste lewensjaar!
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir seuntjies is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babaseuntjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto’s in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir sy hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir seuntjies is ’n tydlose geskenk vir nuwe ouers.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review