• Home
  • My Hart Christus se Tuiste (Sagteband)

My Hart Christus se Tuiste (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R25.22
SKU: 9780638008623

Details

Details

As Jesus vandag aan die deur van jou hart sou klop, sou jy Hom innooi, of sou jy te skaam wees om sekere kamers vir Hom oop te maak? Jesus wil in elke kamer van jou hart en lewe verwelkom word, sodat jy die vrede en vreugde kan ken van ’n lewe wat heeltemal aan Hom oorgegee is.
My hart – Christus se tuiste gebruik die eenvoudige beeld van ’n huis om jou te help om elke area van jou lewe aan Jesus oor te gee. Robert Boyd Munger gaan van vertrek tot vertrek en stel hom voor hoe dit sou wees om Jesus te nooi om in jou hart te kom woon. Elke vertrek verteenwoordig ’n spesifieke aspek wat volledig aan Christus oorgegee moet word: die studeerkamer, die eetkamer, die sitkamer, die werkskamer, die TV- en aktiwiteitskamer, die slaapkamer, die woonkamer, die kombuis en die gangkas.
My hart – Christus se tuiste sal jou lei om elke aspek van jou lewe onder Christus se heerskappy te stel.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review