• Home
  • NLV Abstrak Sagteband Uitreikbybel

NLV Abstrak Sagteband Uitreikbybel

(0) No Reviews yet
R86.09
SKU: 9780638008920

Details

Details

Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal ʼn waardevolle geskenk wees.

• Verhelderende voetnote
• 7.8-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review