• Home
  • NLV Ligpienk Sagteband My Kreatiewe Bybel Vir Meisies

NLV Ligpienk Sagteband My Kreatiewe Bybel Vir Meisies

(0) No Reviews yet
R347.83
SKU: 9781431621392

Details

Details

My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breë kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.
366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig op jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.
Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.
• 8.5-punt lettergrootte

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review