• Home
  • NLV Sagteband Stiltetydbybel Vir Vroue

NLV Sagteband Stiltetydbybel Vir Vroue

(0) No Reviews yet
R260.82
SKU: 9781770004504

Details

Details

Stiltetyd is heilige tyd, daardie gedeelde oomblikke met God. Daarom is dit belangrik dat ons nie net die Woord van ons Meester sal bestudeer nie, maar al hoe meer begryp en verstaan wat dit vandag vir ons wil kom sê.
Die Stiltetydbybel vir vroue bevat 365 dagstukke wat bestaan uit ’n gedeelte uit die Nuwe Testament, gevolg deur ’n geestelike oordenking. Die teksgedeeltes is geneem uit die Nuwe Lewende Vertaling.
Hierdie dagboek gesels nie oor koeitjies en kalfies nie, maar laat die lig val op die betrokke teksgedeelte en hoe dit vir die vrou van vandag meer kan beteken as net Bybellees: Dit is ’n ontmoeting met die ware God van Israel, die Heilige.
Met Die Stiltetydbybel vir vroue is stiltetyd ’n plesier. Nie net sal vroue die hele Nuwe Testament in 365 dae deurlees nie, maar meer leer verstaan van wat God vandág vir hulle wil kom sê.
• 8.8-punt lettergrootte

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review