• Home
  • Pa's En Seuns - Bou 'n Sterk Pa-Seun Verhouding (Sagteband)

Pa's En Seuns - Bou 'n Sterk Pa-Seun Verhouding (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R112.18
SKU: 9781431626908

Details

Details

Wil jy graag ’n nouer band hê met jou seun? Wil jy die tipe verhouding hê wat God eer en vir jou en jou seun ’n seën sal wees, nou en vir die res van julle lewens?
In Pa’s en seuns moedig Angus Buchan pa’s aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Deur temas soos nederigheid, liefde, waardering, genade en respek inspireer Angus mans om die tipe pa te wees wat God hulle gemaak het om te wees. Hy herinner elke pa dat dit nooit te vroeg of te laat is om daardie kosbare verhouding met jou seun te koester nie.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review