• Home
  • Waar Kom Babas Vandaan? (Sagteband)

Waar Kom Babas Vandaan? (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R33.91
SKU: 9781431624782

Details

Details

Waar kom babas vandaan? is ’n liefdevolle, sensitiewe bespreking van die vreugdes van ’n nuwe lewe.
Hierdie pragtig geïllustreerde storie bied vir jong kinders God-gesentreerde antwoorde vir vrae oor hoe die lewe begin. Spesiale klem word ook gelê op die feit dat God elke persoon uniek gemaak het, dat Hy ons reeds ken en liefhef van voor ons geboorte af en dat ouers ook elke kind op ’n unieke manier liefhet.
Waar kom babas vandaan? is ideaal vir ouers wat 'n tweede baba verwag of vir dié wie se kleinding begin vrae vra oor die lewe.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review