• Home
  • n Kleurvolle Kersfees (Sagteband)

n Kleurvolle Kersfees (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R42.61
SKU: 9781431626496

Details

Details

Vind innerlike vrede en ware vreugde te midde van die dolheid van die weke voor Kersfees!

Maak gereed om die geboorte van ons Messias te vier met hierdie inkleurboek vir volwassenes. ’n Kleurvolle Kersfees is die ideale manier om hierdie betekenisvolle seisoen te koester en bied:
• 24 Kers-ontwerpe om in te kleur, óf alleen, óf saam met geliefdes
• Teksverse wat die ware betekenis van Kersfees verhelder
• Kerskaartjies en etikette agterin wat jy kan inkleur en met geliefdes deel
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word om die ontwerpe in te kleur
• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word

Ontdek die ware betekenis van Kersfees terwyl jy boonop die talle voordele van inkleur geniet.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review