• Home
  • 365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur Hersiene Uitgawe (Sagteband)

365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur Hersiene Uitgawe (Sagteband)

(0) No Reviews yet
R138.26
SKU: 9781431626793

Details

Details

Wil jy stil raak na ’n lang dag van eise en prioriteite? Die Skrifbeloftes in 365 Beloftes uit die Woord in kleur sal jou verseker van God se teenwoordigheid en omgee.
Hierdie inkleurboek vir volwassenes is die perfekte grootte om oral met jou saam te dra vir daardie broodnodige oomblikke van vrede in jou dag. Elke bladsy bevat beloftes uit die Woord wat jou sal bemoedig, met ’n meegaande illustrasie om in te kleur.
Die 125 illustrasies maak dit die ideale geskenkboek wat ’n inkleurboek sowel as inspirerende leesstof kan wees.

Ratings & Reviews

No reviews available

Be the first to Write a Review